Text in Afrikaans ; Alhoewel die lokvalstelsel as misdaadbekampingsmetode lank reeds bestaan, is die toepassing daarvan nog altyd kontroversieE!I. Hierdie omstredenheid is
die laaste paar jaar op die voorgrond gedryf deur 'n Regskommissie-ondersoek, sowel as deur die aanvaarding van 'n Handves van Menseregte. [...]